
Uitreike

Uitreike
Ons gemeente het verskeie uitreikprojekte van ons eie en is ook baie gereeld by ander gemeentes/instansies betrokke ten einde die nood van ons gemeenskap en die wêreld aan te spreek. Die Groot Opdrag (Matt. 28:19-20) roep ons op om nie slegs vir onsself te leef nie, maar met oop harte en hande wat omgee na diegene in nood.
– Grace Manna
– Kideo Kinderhuis
– Chrsitelike Maatskaplike Raad (CMR): Lyttelton & Midrand
– Rusoord Ouetehuis
– Lyttelton Babakliniek