Voltydse Leraar
Fasiliteitsbestuurder
Marie Geyser
Tel: 082 859 6359
Saakgelastigde
Stuur vir ons ‘n boodskap
Aanwysings
Vanaf Solomon Mahlangu (ou Hans Strijdomrylaan – die deurpad wat Wierda Park met Wapadrand/Lynnwoodweg/N4 snelweg verbind): draai regs in Krugerlaan in (indien u van Wierda Park se kant kom) of links in Krugerlaan in (indien u van Wapadrand/Lynnwoodweg/N4 snelweg se kant kom). Draai met die eerste straat weer links (Hofmeyerweg) en met die eersvolgende straat regs (Van Riebeecklaan). Gebou is op die volgende hoek.
Vanaf die N1 (Pietersburg snelweg / Oostelike verbypad): Neem die Bothalaanafrit en beweeg dan in ‘n noordelike rigting. Ry onderdeur twee brue (een ‘n pad- en die ander ‘n voetbrug) en draai dan by die volgende robot regs (Hofmeyerweg). Draai by die derde straat regs (Van Riebeecklaan). Gebou is op die volgende hoek.
Vanaf die Fonteine: Draai links by die derde robot (ná die robot by die Fonteine se ingang) – dis Hofmeyerweg. Draai by die eersvolgende straat weer regs (Van Riebeecklaan). Gebou is op die volgende hoek.
