
Raak Betrokke

Jeug

Bybelstudie

Groei Groepe
Verskeie groepe kom op verskillende dae van die week byeen.
[Hier moet fotos verskyn van elke groepleier met al die besonderhede van elke groep: naam & van, adres, dag & tyd v.d. week, ouderdomskategorie, bv. 30-40 jaar)

Bedieningspan
Ons Bedieningspan vergader een maal per maand op `n Dinsdagaand om 18:00. Die gemeente se vyf kernprosesse met al die onderskeie bedienings wat deel vorm van elke proses, word hier bespreek.

Bedryfspan

Bestuurspan

Voorbidding

Kommunikasie
Kommunikasie is krities belangrik in enige gemeente. Hierdie span behartig ons erediensafkondigings, databord-advertensies en alle ander belangrike kommunikasie wat met die gemeente gedeel moet word.
Kontak Heinrich Momberg by heinrichmomberg111@gmail.com of 071 121 7871.

Uitreike
Ons gemeente het verskeie uitreikprojekte van ons eie en is ook baie gereeld by ander gemeentes/instansies betrokke ten einde die nood van ons gemeenskap en die wêreld aan te spreek. Die Groot Opdrag (Matt. 28:19-20) roep ons op om nie slegs vir onsself te leef nie, maar met oop harte en hande wat omgee na diegene in nood.
Vir meer inligting hieroor, of om persoonlik betrokke te raak,
vul die vorm hieronder in.