Welkom by Voetspore Gemeenskapskerk

‘n Geloofsfamilie
van OMGEE
en GROEI

Voetspore Gemeenskapskerk

Waar Jesus ons
rots is… En die
Kruis ons anker

ONS GEMEENTEVISIE

`n Geloofsfamilie wat, al meer getrou aan God,
gemeenskapsgerig lééf!

ONS GEMEENTEMISSIE

Om ons geloofsfamilie deurlopend uit te brei en d.m.v. `n vyfvoudige geestelike reis (kernprosesse) toe te rus om ons gemeenskap en die wêreld al meer te help verander deur te groei in doelgerigte Godsverheerliking.

Afskopreeks 2023

VERGETE GOD – VOETSPOREGEMEENSKAPSKERK (Groeigroep-materiaal)

(Kliek op die week vir die preeknotas indien beskikbaar.)

Hierdie week se preek

Ons preke

P.i.X. Pellie

Preeknotas

Groeigroepe

Blaadjie

Raak betrokke

Ons is net `n gemeente omdat ons uit mense bestaan wat betrokke is volgens hulle gawes. Daar is `n baie spesifieke plek vir jou en ons wil graag sien dat jy jou plek vind waar jy `n besondere impak sal maak.

Betrokke

Vind hulp

Ons almal het van tyd-tot-tyd hulp en ondersteuning nodig: geestelik, emosioneel of fisies. Moet asb. nie alleen bly stoei met al die uitdagings in jou lewe of te trots wees om te vra vir `n hand wat beskikbaar en bereid is om jou te help nie.

Hulp

Gee só

Geen instansie kan voortbestaan sonder geld nie. Net so ook nie ons gemeente nie. Jou finansiële bydrae help ons funksioneer, asook om ander mense te help wat regtig nood het. Ons belê in ons eie lidmate, ons gemeenskap en ook wyer in die wêreld.

Gee